Sunday 10 March 2013

Krakerige vrugtejogurt




Genoeg vir: 4-6

• 1 bakkie (500 g) gewone jogurt
• 60 ml fyngekapte droë-appelkose
• 60 ml fyngekapte geroosterde amandel
• 30-50 ml heuning
• 25 ml sonneblomsaad

• 10 ml fyn kaneel plus ekstra vir oorstrooi
1 Roer al die bestanddele vir die jogurt in ’n mengbak saam tot goed gemeng. Sit dit in die yskas tot benodig.
2 Sit dit voor met ’n ekstra strooisel kaneel bo-oor. Sit dit net so voor of saam met vrugteslaai of ontbytgraan