Thursday 7 March 2013

Gerhard Se Soet Boere Kerrie




Bestanddele:30 ml Olie
1,5 Kg Stewing Beef or Mutton Rib or shoulder
2 groot uie
30 ml matige kerriepoeier
6 knoffelhuisies, gekap
1 blik (420 g) gekapte tamaties
2 lourierblare


Warm beesaftreksel
30 ml bruinsuiker of appelkooskonfyt, na smaak
Sout en swart peper, na smaak

Metode:
1. Verhit die olie in ‘n pan en verbruin die vleis, verwyder en sit dit vir eers eenkant.
2. Sorteer die uie in die orige olie tot sag.  Gooi die kerriepoeier oor en roerbraai vir omtrent 15 sekondes.
3. Voeg nou die knoffel by en braai vir so 1 minuut.
4. Gooi die vleis terug in die pan en voeg die tamaties by.
5. Laat die mengsel kook en voeg dan die lourierblare en klein bietjie aftreksel by.
6. Bedek en prut vir so 2 ure oor lae hitte of tot die vleis sag is.
7. Meng die suiker of konfyt by en bedien met rys.