Sunday, 9 December 2012

Daleen se Fudge




Daleen Roodt Coetzee
 
1 Blik kondensmelk,,,,,4 koppies suiker,. ,Kwart pond margarien, en 3/4 blikkie water, dit is die kondensmelkblikkie,1 tl vanilla essens,. En dit is dit dames,. Gooi alles in jou pot,. kook en roer en kook en roer tot hy van die kante aftrek en gooi hom in jou bak, en laat afkoel. Jy kook hom omtrent so uur en half,.