Thursday, 8 November 2012

Outydse suurlemoenstroop

Marianne Kriel
Neem sap van suurlemoen sonder veseltjies (gooi sap eers deur n sif) -
1 kop sap en 2 kop suiker
Bring tot kookpunt - laat afkoel Gooi in skoon houers en verdun met water - geniet dit op n warm somersdag