Monday, 5 November 2012

NUTTY WONDERS




Ansie VanWyk

En hier is die heerlikste broskoekie met neute in.
Dit is Nutty Wonders - jammer dit is engels.
Jy kan dit ook as 'n geskenkie gee. Het dit in 'n glasbotteltjie gesit met mooi lappie op.

250gr Botter
4 eetleleps Suiker
1 tl Vanielje
2 Kop Meel
1 kop Neute (fyn gemaak)

1. Meng alles saam
2. Rol bolletjies
3. Bak by 160°C vir 20 minute
4. Laat afkoel en rol in versiersuiker

Ek het sommer gemengde neute gebruik