Monday 1 October 2012

Verneuk - Beskuit - Mosbolletjies

Beskuit nodig vir die vakansie of kers seisoen maar nie lus vir bak nie? Koop mosbolletjies by die kerbasaar (daar is nou juis 'n klomp hierdie tyd van die jaar).

Droog dit dan soos gewone beskuit in die oond of lou oond. Daar het jy beskuit teen 'n goeie prys en die reuk van die uitdroog beskuit in jou huis sal almal laat wonder......

(Veral 'n oulike idee vir wanneer die bolletjies al 'n dag of twee oud is en jy dit nie graag wil weg gooi nie.)