Wednesday 5 September 2012

Red Velvet koek

Koek:
2 1/2k meel
1 1/2k suiker
5ml koeksoda
5ml kakao
5ml sout
1k karringmelk

2 eiers
1 1/2k olie
5ml wit asyn
5t rooi kleurse
5ml vanilla

Icing:
1 houer (250g) roomkaas 250g botter (ek het 200g gebruik)

2k gesifte versiersuiker 5ml vanilla

· Voorverhit oond tot 180’C en smeer ‘n pan en plak met waspapier.

· Sif die Meel, suiker, koeksoda, sout en kakao saam.

· In ‘n ander bak klits die eiers, olie, karringmelk, asyn, vanilla en kleursel saam.

· Meng die meelmengsel by die karringmelk mengsel en gooi deeg in voorbereide panne en bak vir 35-40min. en 18-20min vir cupcakes.

· Maak die icing aan deur ALS in ‘n bak te gooi en als saam te klits. Versier as koek HEELTEMAL afgekoel het.