Wednesday 26 September 2012

Raad met versiersuiker

As botterversielsel te slap aangemaak is voeg bietjie bakpoeier by.

Aangemaakte versiersuiker vries goed in ‘n lugdigte houer. Laat dit net weer ontdooi wanneer nodig

2 ml vrugtesout (eno’s) by koekversiersel maak dit lig en donsig en gee ‘n pikante geur daaraan wat die ergste soet wegneem