Tuesday 25 September 2012

Polonie Blomme



Johanna Venter
 
Ek het dit Saterdag gemaak met gewone brooddeeg wat ek geknie het en dun uitgerol het en in plaas van polonie het ek ham ingesit en wat 'n treffer was dit nie. O ja, ek het sommer bietjie chutney gesmeer net voor ek die ham in gesit her.
 
Ek het gebak @ 180 grade vir so omtrent 30minute. sal lekker wees as jy ander vulsels ook insit.