Thursday 2 August 2012

Tower onbyt

Lorinda Maritz het vir ons hierdie oulike fototjie geplaas - dit sal mos nou enige kind lus maak om ook ontbyt te eet ......en wie weet dalk selfs bereid om 'n tamatie vir die eerste keer te probeer......
 
Kabouter Sampioen huisies: Hard gekookte eiers & kersie tamatie & strooi fetakaas oor.  So maklik.