Marietjie Schoeman
Hierdie visdis is heerlik, vinnig en maklik!! Probeer dit gerus, jy sal voorwaar nie spyt wees nie!! My gesin love dit.
Bestanddele:
1 pakkie dik wit uiesop poeier
1 houertjie suurroom (250 ml)
Aromat na smaak
n halwe koppie melk
Cheddar kaas (gerasper)
Stokvis (ontvel en ontbeen) die lang stukke
Botter of margarien
Pietersielie
Metode:
1. Skakel die oond aan op 180 grade en laat solank warm word. 2. Smeer n oondvaste bak met die botter/marg. 3. Sit die helfte van die vis in die oondbak, strooi Aromat oor (nie te veel nie onthou die soppoeier wat hier inkom is ook sout). 4. Meng nou die suurroom en melk goed. 5. Skep helfte van die suurroom en sop mengsel oor die vis. 6. Sit die res van die vis bo-op en strooi met Aromat. 7. Skep die res vd suurroom mengsel bo-oor. 8. Strooi nou die pietersielie en kaas oor. 9. Sodra die oond warm genoeg is sit jy die visdis in die oond en bak dit vir ongeveer 30 minute tot gaar en goudbruin.
Dien op met n lekker vars broodjie en n heerlike groenslaai!! Dit is njammies!!!!