Wednesday 22 August 2012

Sjokolade popcorn


Nicolien van Schalkwyk
 
200g donker sjokolade
250ml gespringde popcorn
100g fyn neute

Smelt sjokolade en roer neute by. Roer popcorn by. Skep lepels vol op 'n gesmeerde bakplaat om te verstewig.  Kan ook rice crispies in die plek van popcorn gebruik.