Nicolien van Schalkwyk
Makliker resep vir die kleur van Grondboontjies en Popcorn:
2 koppies suiker,
1 koppie water,
knippie sout
dan kook jy dit vir 5 minute saam, gooi kleursel en geursel in en roer oor popcorn of GRONDBOONTJIES. Roer dit deur tot afgekoel. Baie leke.