Wednesday 8 August 2012

PASTA MET BLOUKAAS-ROOM SOUS



PASTA MET BLOUKAAS-ROOM SOUS - Vida Nell

500g pasta - al dente gekook
500 ml vars room
150 - 200g blou kaas
Varsgemaalde swart peper

Breek bloukaas en stukkies en voeg by room in n kastrol. Verhit oor stadige hitte totdat kaas gemelt is. Voeg varsgemaalde peper by na smaak. Bedien oor warm pasta met ekstra peper indien verkies.