Maklikste worsrolletjies ooit: (Sommer so Engels en Afrikaans deurmekaar geskryf.)
250g beef (mince) 250g vark (mince) 15 ml Vleis geurmiddel van jou smaak 10 ml Balsamic asyn
Meng bogenoemde. Maak rolletjies met klaargekoopte deeg soos op foto. Smeer geklitste eier bo-oor en bak in voorverhitte oond vir 35 min. tot deurgaar en goudbruin.