Wednesday 1 August 2012

Kartoffel- Puffer



Fredericka Senftleben
Lekker Kartoffel- Puffer.
 
Aartappels en ui Rasper, met ´n eier of twee, meel, sout en paprika poeier meng. Bacon, garlic, shrimps of enige iets uit jou verbeelding ook byvoeg as jy wil. Ons eet dit met appelmoes of ingelegde perskes. Proe ook lekker met suurroom of Tsaziki!! Guten Appetit!!
 
 
sit jy meel en ´n eier of twee in om dit bymekaar te hou! Jy moet dit ook los tot dit mooi bruin is aan die een kant voordat jy dit omdraai. Ek draai dit om met die "egglifter" of twee lepels.