Wednesday 8 August 2012

Geskenk vir 'n vriendin




Cathy Henstock-Scholtz
Ek het jare terug die idee gesien, die raam wat mens gebruik wanneer jy borduur, twee lae kant, gedroogde blommetjies tussen kant en valletjie wat vasgelym word. Die raam word styf oor die kant geskroef na die blommetjies gerankskik is, en dan word die valletjie vasgelym. Hang dit voor n venster, en wanneer die lig daardeur skyn, lyk dit mooi. Verskillende grote rame kan gebruik word... Ek wat nie n kunstige persoon is, het dit baie geniet om te maak, oulike geskenkie vir iemand.