Lorraine Baasden Kapp
1 blik kondensmelk, 500ml strooisuiker, 125g stork margarien, 5ml vanilla geursel - Metode - Mikrogolf kondensmelk, margarien en strooistuiker vir 2 min op hoog. Roer en mikrogolf vir 10-12 min (800 watt) of 15 - 18 min (600 watt) totdat die mengsel die kante van die bak skoon los. Gooi vanilla geursel by en roer mengsel tot koud. Gooi in gesmeerde pan, laat effens afkoel en sny in blokke. Laat nou heeltemal afkoel. Maklik, baie lekker en vinnig.