1 pakkie Uiesop
500g Self-Raising Meel
500 ml Karringmelk
Cheddar Kaas
Meng die eerste drie bestanddele saam. (Voeg ekstra melk by indien bietjie styf). Skep in voorbereide broodpan en sprinkel kaas bo-oor.
Bak by 180C vir 30-35 minute.
Laat afkoel in die pan. Keer uit op broodbord.
Lewer 1 groot brood