Michael Coetzee
Braai skenkels en oxtail tot bruin in 'n bietjie olie en kerriepasta
Verwyder die skenkel en hou eenkant
Voeg wortels, uie en soetrissie by oxtail en braai verder
Voeg bietjie water by en laat kook stadig vir 45 minuteVoeg skenkels by en kook tot amper sag
Voeg aartappels en gedroogde perskes by
Geur met sout, varsgemaalde swartpeper en hoenderspeserye
Wanneer aartappels amper sag is, voeg 'n hand of twee macaroni by saam met een pakkie oxtail soppoeier en 2 eetlepels Mrs Ball's chutney
Wanneer alles lekker sag is, voeg 'n bakkie room by en laat prut vir 10 minute...