Lourens de Lange
400g Self raising meel
1 eetlepel droe Gemengde kruie
20g Biltong poeier1 teelepel gemaalde Swart peper
1/2 teelepel Sout
1 teelepel Paprika
125g gerasperde cheddar kaas
140g Feta kaas gebreek
100g Margerine in blokkies
2 Gras uie fyn gekap
1 Eier
100ml Bottermelk
1/2 koppie Melk
Cupcake houers
Verhit oond tot 180 C (het gevind in die Kaap 160/170C)
Meng saam die meel , biltong, geursel , kaas en gras uie
Meng die melke en eier goed voor liggies in mengsel ingevoeg word
Plaas die cupcake houers in muffin pan en vul die vouers
Bak vir 25min tot goudbruin - haal uit oond en laat rus en afkoel