Tuesday, 5 June 2012

Gebraaide springbokrugstring






Bestanddele:

¼ k sojasous
1 t gemaalde swartpeper
½ k plaaslike olyfolie

Metode:

Dis maklik om die rugstring te braai.

Marineer dit sojasous, swartpeper en olyfolie.

Braai dit op ‘n warm vuur