Sweet Bacon
Michael Coetzee
'n Lekker starter vir die rugby eerskomende naweek.
Marineer bacon deur dit vir 15 minute in heuning te laat le. Haal uit en laat alle ekstra heuning afdrup. Steek zig-zag deur 'n sosatiestokkie en rond af met 'n glanskersie. Braai oor stadig kole tot lekker bros...