Monday, 7 May 2012

Souskluitjies


Souskluitjies - Boerekos
Bestanddele:
750 ml melk
2 eiers geskei
1 k meelblom

½ k botter
Kaneelsuiker vir oorstrooi

Metode:
1. Meng die melk, eiergele en meelblom.
2. Klits die eierwitte styf en vou in.
3. Skep lepelsvol deegmengsel in ‘n oondskottel en giet gesmelte botter oor.
4. Strooi kaneelsuiker bo-oor en bak in die oond teen 180 ºC vir 40 minute.