Geskenke in die vorm van ‘n kind wat kom kuier, is somtyds die grootste geskenk wat ‘n ma in ‘n ouetehuis kan kry. En as jy kan vat ‘n nuwe fototjie van die kleinkinders en kinders saam vir langs haar bed. Dis baie baie baie meer as geld werd. Dink net hoe bly jy daardie moeder hart sal maak as jy gaan kuier en net wys jy gee om.