Hierdie is nou wel nie ' skep' koekie nie maar steeds baie maklik.
3 k Meel
1 Eier
1 k Suiker
1 k Suiker
1 tlp Vanilla
½ k Kersies, gesnipper Sout
Room margarien & suiker. Voeg eiers en vanilla by. Sif meel, bakpoeier en sout by mengsel. Voeg kersies by en rol okkerneut-grootte balletjies en bak 12 – 15 min by 180°
Kersies kan vervang word deur gesnipperde sjokolade.
4 x lewer 3,5 kg
3 koppies meel is 'n lekker hanteerbare mengsel en genoeg om in die menger te maak. Die kinders sal dit geniet om ook te help.