Ingelegde vis (Boerekos)
(met dank aan Kook en geniet deur SJA de Villiers)

Bestanddele:
2 kg vismootjies, in meel gerol
Sout en peper
4 uie
½ k suiker
3 E kerriepoeier
1 E borrie
3 k asyn
½ k water
6 gekneusde suurlemoenblare
Metode:
1. Rol die 2kg vis in meel en braai in ‘n pan.
Vir die sous
1. Meng sout en peper, 4 uie, ‘n halwe koppie suiker, 3 eetlepels kerriepoeier, 1 eetlepel borrie, 3 koppies asyn, ‘n halwe koppie water, en 6 gekneusde suurlemoenblare.
2. Onthou om dit nie in ‘n metaalbak te laat staan nie, want dit kan met die asyn reageer en die smaak beïnvloed.
3. ‘n Mens braai die kerrie en asynmengsel saam met die uie.
4. ‘n Mens gooi die sous bo-oor die pangebraaide stukkies vis.