Tuesday, 15 May 2012

Geskenk idee vir 'n vriendin:







Maak vir haar `n gebedsboekie waarin sy al haar gebede kan skryf en so kan sien hoe en wanneer God hulle beantwoord. Koop eenvoudig`n swart hardeband boekie. Trek dit oor met mooi papier of materiaal. Versier dit net soos jy wil. Tik of skryf die woorde - gebedsboek en plak dit voor op. Skryf `n mooi briefie binne in. En siedaar, `n mooi en waardevolle geskenk.