Tuesday 17 April 2012

Broodsusters























Santie Carelse Anita dis sooooo maklik!! Ek sny die snytjies brood se korsies af en dan elke snytjie in die helfte. Dan sny ek elke helfte weer in 4. Diep braai dit in warm olie. Maar werk versigtig en vinnig. Die brood word baie baie gou te donker en brand maklik. Haal uit en druk dadelik in koue koeksusterstroop! Dis al. Maar is dit nou vir jou lekkerrrrr!!