Tuesday, 21 February 2012

Water merke op hout



Vir hardnekkige kringe as gevolg van nat glase wat op hout neer gesit word, kan jy `n mengsel van gelyke dele wit gedistelleerde asyn en olyfolie gebruik. Vat die mengsel en vryf dit saam met die gryn van die hout. Vir beter resultate kan die hout polleer word.