1 - 2 tamaties
2 t bakpoeier
3/4 k koekmeel
1 eier
1 ui
1/2 k olie
1/2 k melk
geurmiddels
bietjie sout
Gebruik gaar oorskiet vleis gemaal en voeg die volgende by die tamaties en ui by. Klits die melk, olie en eier deeglik. Sif die meel, bakpoeier en sout saam. Meng met die melk mengsel tot `n sagte deeg. Skep oor die vleismengsel en bak in `n matige oond
(± 180°C).