8 medium aartapples
½ koppie Maizena
olie
sout
varsgemaalde swartpeper
METODE
Skil die aartappels en rasper dit in 'n groot bak met koue water in.
Spoel die aartappels om ontslae te raak van die oortollige stysel.
Haal dit uit die water en droog dit in 'n slaaispinner.
Gooi dit in 'n ander groot bak.
Voeg die Maizena by en maak seker dat elke stukkie van die aartappel bedek is.
Verhit 'n baie groot pan en gooi 'n bietjie olie in.
Sodra die olie warm is, gooi die aartappels in die pan.
Druk dit plat, maar werk liggies sodat jy nie die aartappels te veel inmekaar druk nie.
Bedek met foelie.
Verlaag die hitte en laat die rosti stadig bruin word aan die een kant vir omtrent 10 minute.
Sodra die een kant is goudbruin en krakerig is, haal die pan van die plaat af en sit 'n groot bord bo-op en draai die pan onderstebo.
Sit die rösti terug in die pan met die bruin kant na bo.
Sit die pan terug op die plaat,
Voeg meer by as dit nodig is.
Geduld is 'n deug is - die rösti moet bros wees en nie vetterig nie.
Eet net so of bedien met enige iets bo-op waarvan jy hou soos salm en roomkaas.