Tuesday 24 January 2012

Koue Heel Mielieslaai

(Ideaal Vir Braai)

Jong Vars Heel Geelmielies (1 Of 2 Per Persoon)
1 Bottel Franse Slaaisous
Kook Mielies Vir 15 Min (Afhangende Van Grootte )
Sny Mieliestronke In 4 – 5 Cm Stukke
Sit In Marineerbak Saam Met Slaaisous En Draai Af En Toe Om.
Geniet Saam Met Braaivleis Op ‘N Warm Dag.