Friday 13 January 2012

Kersfees reuke

Nou kan ek gladnie onthou of ek hierdie "resep" geplaas het oor kerstyd nie, so vergewe my as ek herhaal, maar hier is 'n "resep" om jou huis lekker na kersfees te laat ruik:

3 sprigs evergreen or handful pine needles
2 cinnamon sticks
2 TBS whole cloves
2 bay leaves
2 pieces orange rind
2 pieces lemon rind

(Plaas alles saam in 'n potjie op jou stoof.)

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared