Tuesday 10 January 2012

Elsa en Kobus se tuisgemaakte Pizza!























Elsa P du Plooy het hierdie met ons gedeel.

...jy koop die pizza klaar gemaakte Tomatie deeg, jy kry so vier in 'n pakkie. Aag dan vat jy Kaas, tomatie, Salami, ham, uie, knoffel, "green pepper" of net wat jy wil opsit.


Kobus het ook vir hom "chillies" gekap en opgesit. Sit jou oond op 200 grade. Sit dit in vir 10 min, en walla daar het jy heerlike pizza.

Lekker sousie om op te sit is "Barilla Arrabbiata".

Maar ek moet se Kobus het dit gemaak, ek het notas gevat.