Monday 12 December 2011

Danie se pasta




















Danie v Rooyen het hierdie resep vir ons gestuur:
Gisteraand se ete probeer gerus...
1 pakkie Pasta Ridges Ricciolini
1 pakkie mushroom sop
1 pakkie antie Ina se Basil en Pesto..
Kook water met n bietjie olyf olie en sout ,meng die sop met 2 koppies water,voeg die pasta in die kook water en kook tot sag en dat al die water omtrent op is voeg dan die mengsel by en kook op lae hitte vir so 8 min....Bedien op en voeg dan antie Ina se Basil en Pesto soos verlang en sout en peper volgens smaak..Glo genoeg vir 4 honger koppe!