Friday 25 November 2011

Tafel Versiering























Oulike idee om jou somertafel op te vrolik, neem 'n lang glas, sit 'n kersien binne in, bind 'n blom aan die buitekant van die glas met 'n stukkie wol vas.