Wednesday 23 November 2011

Suikermielie Souffle


1 blik Suikermielies
1 k Melk
2 e Maizena


3 Eiers
1 e Botter
3 e Suiker
1/2 t Bakpoeier
Sout na smaak



Voorbereiding:
Maak die Maizena met die melk aan. Meng dan alles saam, behalwe bakpoeier, wat laaste bygevoeg word. Bak in gesmeerde skottel tot gaar (ongeveer 'n halfuur by 180C) en bedien warm of koud .