Wednesday 23 November 2011

Bacon Kips Happies

Bestanddele
1 Pak Bacon Kips
1 Pak Sout en Asyn Chips
Gesnyde Bruin Brood
Margarien
Bovril of Oxo fo Fraybentos of Marmite
Metode
Maak die sout en asyn chips fyn.
Meng genoeg margarien en een van die smere na smaak.
Neem brood en druk met ronde vorm, sirkels uit, groot genoeg om op Bacon Kips te pas.
Smeer sirkelbroodjie en plak die verkeerde kant van die Bacon Kip.
Versier bo-kant eb snykante van die broodjie met margarien mengsel.
Probeer die Bacon Kip skoon te hou.
Strooi die gesmeerde deel met fyn Sout en Asyn chips.
Hierdie sout happie is beslis 'n wenner.


(J v d Berg)