Wednesday, 30 November 2011

Souttert

Santie Carelse se resep
Gesnyde kouevleis ( soveel as jy wil en enige geur waarvan jy hou)
1 blik worsies
1 blik sweetcorn
2 tl. bakpoeier


2 koppie meelblom
5 eiers
1 koppie kaas
2 koppie melk
1 eeteel pietersielie
1 ui
1/2 koppie kookolie
sout
Meng alles goed, en bak in oond teen 180 Grade C tot gaar.!