Tuesday, 1 November 2011

Maklike Asynpoeding

Roline De Beer - Maklike Asynpoeding
•1 kop Koekmeel•1/2 kop suiker•1 kop melk•1 1/2 eetl asyn•1 eetl appelkooskonfyt•1 teel bakpoeier•1 teel koeksoda•1 eier

Meng al die bestanddele saam, behalwe die melk en koeksoda. Los die koeksoda in die melk op en voeg d...an by
eerste mengsel. Meng alles goed saam, en gooi in 'n gesmeerde oondbak.Bak vir 40 min teen 180 °C.
Sous:•1 kop suiker•1 kop melk•1/2 kop kookwater•125gr botter•1 teel vanieljegeursel.
Kook bogenoemde bestanddele saam tot gesmelt, en giet dan
oor poeding sodra dit uit die oond kom. Bedien warm met vla.

(Resep van ons ou blad op fb)