Thursday 24 November 2011

Maak geskenk strik uit ou tydskrifte
























Riette Herholdt v d Westhuizen het hierdie inligting verskaf

Jy kan ou tydskrifte gebruik - of enige iets anders...


Neem die bladsy en sny die bladsy in die lengte in 9 repies van 2 cm elk.
Neem 3 stukkie en maak hulle 2.5 cm korter en neem 2 stukke en maak hulle 5 cm korter. die laaste stukkie moet 9cm lank wees. Vou elkeen soos op die prentjie en plak /kram dit vas.



Begin om dit opmekaar te plak/kram sodat dit 'n strikkie vorm begin by die langste bogies:


Stapel die groepies so opmekaar en laaste sit die sirkeltjie in die middel:

En viola!!! Daar is jou strikkie-  hier is nog 'n prentjie:

OULIK!!!