Friday 23 September 2011

SOET GEPIEKELDE UIE

4 1/2k uie ringe gesny
1k suiker
1t sout
1k asyn
Sny uie en gooi kookwater oor en laat 5min staan
Dreineer baie goed
Voeg alles by en meng goed. Plaas op matige hitte en prut vir so 15-20min [maar dit moet nie kook nie]
Laat afkoel en skep in bottel en plaas in die yskas
Baie lekker op worsrolletjie en Hamburger selfs saam met n gebraaide of gebakte vleisie