Tuesday 20 September 2011

Seep vir klein kindertjies


Plaas klein stukkies oorskiet seep in `n sykous en bind die punt toe. Die kinders sal dit dan baie makliker vind om die seep te gebruik.