In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Tuesday, 27 September 2011
Romerige perske-en-mango-masker
halwe perske
30 ml mango
5 ml klappermelk
5 ml Bulgaarse jogurt
Verpulp perke en mango saam.
Meng klappermelk en jogurt by tot glad en romerig.
Wend masker aan vir 15 – 20 minute.
Newer Post
Older Post
Home