In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Friday, 23 September 2011
Pynappel-en-papaja-skrop
30 ml pynappel
30 ml papaja
10 ml suiker
Verpulp vrugte.
Roer suiker by vrugtepulp.
Skrop vel liggies met vrugtemengsel.
Die skroproom kan ook vir 10 tot 15 minute as ‘n masker aangehou word.
Newer Post
Older Post
Home