Tuesday, 20 September 2011

Orley Whip Roomys

1 pakkie Orley Whip
5 ml vanilla
1 blik ingedampte melk (oornag verkoel in yskas)
200 ml strooisuiker
Klits die Orley Wip, vanilla en 100 ml strooisuiker tot styf. Klits die ingedampte melk tot dubbel die volume. Klits die res van die strooisuiker by. Vou nou die een mengsel by die ander en bevries.