Tuesday 20 September 2011

Metriseringsgids

Alle vloeistowwe word deur milliliter of liter afgemeet.
Metrieke eenhede Imperiale eenhede 

Afkortings: Afkortings:

ml – mililiter k – koppie
l – liter eetl – eetlepel
t – teelepel

1000 ml = 1 liter is naastenby 1 ¾ pint
4,5 liter is naastenby 1 gelling
250 ml vervang 1 koppie
200 ml vervang 4/5 koppie
150 ml vervang 3/5 koppie
100 ml vervang 2/5 koppie
50 ml vervang 1/5 koppie
50 ml vervang 4 eetlepels
37,5 ml vervang 3 eetlepels
25 ml vervang 2 eetlepels
12,5 ml vervang 1 eetlepel
5 ml vervang 1 teelepel
2 ml vervang ½ teelepel
1 ml vervang ¼ teelepel
Knypie vervang 1/8 teelepel

Nog metriserings
¼ k – 60 ml
½ k – 125 ml
1/3 k – 80 ml
2/3 k – 160 ml
1 k – 250 ml
1 ½ k – 375 ml
2 k – 500 ml
¼ pint – 150 ml
½ pint – 300 ml
1 pint – 600 ml

4 k – 1 l
1 ons – 30 g
2 onse – 60 g
3 onse – 90 g
½ onse – 15 g
4 onse – 110 g
8 onse – 250 g
16 onse – 1 pond of 450 g
2 pond – 900 g
2,2 pond – 1 kg

Bostaande is by benadering