In en om die huis
Pages
Home
Ietsie oor ons
Ondersteun die volgende instansies
Thursday, 29 September 2011
Kiwiblits
halwe kiwivrug
3 snytjies komkommer
15 ml Bulgaarse jogurt
Verpulp kiwivrug en komkommer.
Roer jogurt by tot glad.
Wend masker aan vir 15 – 20 minute.
Newer Post
Older Post
Home