1 Botterskorsie (Butternut)
8 Murgpampoentjies (Baby Marrows)
Pakkie Wit Uiesoppoeier
1 Glasie Vars Room
Metode:
1. Sny Botterskorsie in blokkies en mikrogolf met 'n klein bietjie water vir ongeveer 10 minute
2. Sny Murgpampoentjies in ringetjies en mikrogolf met 'n klein bietjie water vir ongeveer 8 minute
3. Sny Sampioene in stukkies moet nie mikrogolf nie.
4. Gooi al drie groentes in 'n bak en strooi soppoeier en room bo-oor.
5. Bak vir ongeveer 20 minute by 180°C.